Ons Pragtige Erfenis

 

Click for:English

Carnarvon Tuisblad

 

Die ontstaan van ons dorpie

 

 Ons is baie dankbaar dat baie van ons oorspronklike geboue in Carnarvon behoue gebly het.   Die unieke boustyle van die tye toe mense nog tyd gehad het vir detail en interessante ontwerpe, is baie kosbaar en moet ten alle koste bewaar word en waar nodig herstel word tot hul eertydse glorie.

 Hieronder verskyn 'n reeks fotos van die interessante geboue op Carnarvon.

.

Die eertyds woning van die skrywer D.F.Malherbe in Rivierstraat.